Realiseer waarde vir geld met Afrikelp™ LG-1
Enricho Schultz is ‘n kunsmisagent vir Multigreen in die Oos-Vrystaat. Die afgelope twee jaar vorm Afrikelp™ LG-1 deel van die pakket wat hy vir sy kliënte aanbeveel. Volgens hom vul [...]
Enricho Schultz is ‘n kunsmisagent vir Multigreen in die Oos-Vrystaat. Die afgelope twee jaar vorm Afrikelp™ LG-1 deel van die pakket wat hy vir sy kliënte aanbeveel. Volgens hom vul [...]
Jacob en Pieter van der Westhuizen produseer mielies en sojabone op die Sirkel W en Jayopi Familietrust se plase, Witkop, Hartbeesfontein en Modderbult net buite Nigel. Hulle boer ook [...]
Genade boerdery verbou gewasse in die dorre en warm Noord-Kaap wat koring, mielies, lusern, saad-sonneblom, katoen, springmielies, aartappels, grondboontjies, uie, hawer en pekanneute verbou. “In die karoo is toestande gereeld [...]
Hennie de Bruin boer tussen Koppies en Sasolburg met sojas en mielies. “Ek het in die eerste jaar baie goeie resultate gehad met die gebruik van Afrikelp™ LG-1 en dit [...]
Die waarde van enige produk lê egter in die waarde wat dit werklik vir die produsent inhou. “Dié produk lê lekker in my hart,” sê Stephen Kruger, ’n vyfde generasie [...]
Volhoubaarheid is ’n gonswoord wat deesdae deel is van alle landbougesprekke. Een van die nuwe fokuspunte van volhoubare landbou is die insluiting van biostimulante in die boer se arsenaal om [...]