
GROWERS ARE UNDER PRESSURE. THEY NEED KELP!
Growers Are Under Pressure. They Need Kelp! This is the time to do right by our growers... and grow your sales at the same time. With [...]
Realiseer waarde vir geld met Afrikelp™ LG-1
Enricho Schultz is ‘n kunsmisagent vir Multigreen in die Oos-Vrystaat. Die afgelope twee jaar vorm Afrikelp™ LG-1 deel van die pakket wat hy vir sy kliënte aanbeveel. Volgens hom vul [...]
Afrikelp™ LG-1 ‘n belangrike deel van die boedery
Jacob en Pieter van der Westhuizen produseer mielies en sojabone op die Sirkel W en Jayopi Familietrust se plase, Witkop, Hartbeesfontein en Modderbult net buite Nigel. Hulle boer ook [...]
Afrikelp™ LG-1 – ‘n Onontbeerlike vennoot op die plaas
Genade boerdery verbou gewasse in die dorre en warm Noord-Kaap wat koring, mielies, lusern, saad-sonneblom, katoen, springmielies, aartappels, grondboontjies, uie, hawer en pekanneute verbou. “In die karoo is toestande gereeld [...]
‘n Bewese praktyk wat goeie resulate behaal
Hennie de Bruin boer tussen Koppies en Sasolburg met sojas en mielies. “Ek het in die eerste jaar baie goeie resultate gehad met die gebruik van Afrikelp™ LG-1 en dit [...]
Gebruikersvriendelike produk vol waarde
Die waarde van enige produk lê egter in die waarde wat dit werklik vir die produsent inhou. “Dié produk lê lekker in my hart,” sê Stephen Kruger, ’n vyfde generasie [...]

